Wat ‘n wonderlike voorreg om deel te wees van Martin en Linsa se groot dag! Alles was haarfyn beplan en asemrowend, klassiek mooi!! Ek het elke oomblik saam met hulle beleef, al die spesiale emosies van hul groot dag saam ervaar. Dit was regtig ‘n voorreg. Sal my sommer oortuig om voltyds troufotos te neem![]()
Dankie ook, San-Marie, vir jou onmeetbare entoesiasme en stunning fotos, sonder jou hulp sou ek dit regtig nie kon doen nie![]()






























































































































































2 comments